!! Voelgoed Media en Finbond se Inspirasievrou 2025 !!
1️⃣Baie, baie geluk 👏 …..Uit honderde inskrywings is JY gekies vir die langlys van top 50 vroue,waarvoor die publiek tot 31 Augustus kan stem vir hulle gunsteling-inspirasievrou!
Elkeen van die top 50 vroue se naam, foto en ‘n kort beskrywing verskyn alfabeties op die Inspirasievrou-landingsbladsy, 👉 https://voelgoed.co.za/inspirasievrou/
Voelgoed Media loods ook ‘n #Inspirasievrou-veldtog op sosiale media – stem per SMS vir jou gunsteling-inspirasievrou,– én staan die kans om 1 van 5 dubbelkaartjies te WEN vir die rooitapyt-toekenningsgeleentheid op 1 November!
➕Jy is welkom om op sosiale media jóú volgelinge aan te moedig om te stem!